The direct and immediate link test in EU VAT: A new set of criteria to clarify the right of deduction

University essay from Lunds universitet/Institutionen för handelsrätt

Abstract: Die direkte en oombliklike skakel toets sowel as die indirekte skakel toets in die Europese Unie se BTW word nie ingesluit binne die BTW Riglyne nie. Boonop gebruik die verskillende EU lidmaat lande die reg op aftrekking in uiteenlopende maniere. Daarom poog hierdie tesis om ses kenmerke te ontwikkel wat die vereistes van die direkte toets indentifiseer. Sowel as die bogenoemde, werk die drie beginsels van die veiligheid van die reg, ekonomiese werklikheid en fiskale neutraliteit saam in beide toetse en word in ag geneem om hierdie navorsing te versterk.

  AT THIS PAGE YOU CAN DOWNLOAD THE WHOLE ESSAY. (follow the link to the next page)